Demi Lee Moore - Kan Jou Nie My Maak Liefhê
| |

Demi Lee Moore – Wie Se Hart Breek Jy Vanaand (Download Mp3 & Lyrics)

Contents

South African Gospel Music Minister “Demi Lee Moore” Releases a refreshing New Song Titled “Wie Se Hart Breek Jy Vanaand” with Mp3/ Mp4 Download and Lyrics.

This Song is an Undiluted Praise Medley that deserves your attention, Available on all digital platforms for free download.

Demi Lee Moore - Wie Se Hart Breek Jy Vanaand

Mp3 & Audio Download for Demi Lee Moore – Wie Se Hart Breek Jy Vanaand

Download Mp3

Mp4 YouTube Video

Lyrics: Wie Se Hart Breek Jy Vanaand by Demi Lee Moore

Ek was dadelik gevang in die nette wat hy hang weggesteek in sy woorde en sy kyk
Hoe kon ek nie geweet het, te goed om waar te wees dat die duiwel net soos ‘n engel lyk
En soos ek dieper val soek ek net vir ’n plek om vas te hou
Daar het so baie al voor my dieselfde deurgegaan met jou
Sê my wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was

Hoop jy voel eendag wat ek deur is, jy ook so seer is, wie se hart breek jy vanaand
Het die stories gehoor van die harte wat verloor, is jou naam altyd eerste op die lys
En die een na die ander bly glo jy gaan verander weet nie joune is gemaak van ys
En soos sy dieper val sien ek hoe sy jou woorde almal glo
Jy het haar in jou kloue, nog ‘n bitter einde lê nou voor
Sê my wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand

Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is, jy ook so seer is, wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is, jy ook so seer is, wie se hart breek jy vanaand
Vanaand
Wie se hart breek jy vanaand, vanaand, vanaand
Wie se hart breek jy vanaand
Sê my wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand

Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is, jy ook so seer is, wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is, jy ook so seer is, wie se hart breek jy vanaand

Make sure you enjoy and share Demi Lee Moore – Wie Se Hart Breek Jy Vanaand

Follow Us On Facebook InstagramTwitter

Similar Posts

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *