Demi Lee Moore - Kan Jou Nie My Maak Liefhê
| |

Demi Lee Moore – Maak My Jou Tequila (Download Mp3 & Lyrics)

Contents

South African Gospel Music Minister “Demi Lee Moore” Releases a refreshing New Song Titled “Maak My Jou Tequila” with Mp3/ Mp4 Download and Lyrics.

This Song is an Undiluted Praise Medley that deserves your attention, Available on all digital platforms for free download.

Demi Lee Moore - Maak My Jou Tequila

Mp3 & Audio Download for Demi Lee Moore – Maak My Jou Tequila

Download Mp3

Mp4 YouTube Video

Lyrics: Maak My Jou Tequila by Demi Lee Moore

Jy sê jy soek mos nog ń love song Een wat net oor my en jou gaan Maar die woorde raak al minder As die aande eers begin Ek ken jou beter as wat jy dink As jy sê gaan net nog een drink Sien jy kyk nie meer na my met daai Liefde wat ek kry as jy wakker raak langs my

So maak my jou tequila Vat my sout en vat my sure Drink my tot die oggend ure Voel hoe breek ek al jou mure af Elke druppel kan jy kry Drink die hele bottel uit en voor jy nog ń slukkie vat, my skat Vat ń slukkie van my

Ek wil weet hoe jy dit regkry om my sag te maak soos net jy Kan partykeer wil ek mal raak oor die foute wat jy bly maak Maar ek sien die ander dinge Ken jou buite, ken jou binne Dalk het ek ook ń probleem want ek kan dit Net nie keer nie so verslaaf ek soek net meer So maak my jou tequila Vat my sout en vat my sure Drink my tot die oggend ure Voel hoe breek ek al jou mure af Elke druppel kan jy kry Drink die hele bottel uit en voor jy nog ń slukkie vat, my skat Vat ń slukkie van my O-e-e ń slukkie van my So maak my jou tequila Vat my sout en vat my sure Drink my tot die oggend ure Voel hoe breek ek al jou mure af Elke druppel kan jy kry Drink die hele bottel uit en voor jy nog ń slukkie vat, my skat Vat ń slukkie van my

Follow Us On Facebook InstagramTwitter

Similar Posts

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *